info@oosrandmannekoor.co.za / 082 440 0385

OOS-RAND MANNEKOOR

Gesonde Koorsang lei tot ‘n Gesonde leefwyse!

OOS-RAND MANNEKOOR

Die Oos-rand Mannekoor is in November 2016 gestig deur Herman Lamprecht. Hy tree tans op as die organiseerder van die koor. Die koordirigent is Hester Eigner en die begeleier is Johan Viljoen. Die koor beaam om in die eerste plek hul sangtalente tot eer van God te gebruik. Verder is dit hul taak om die gehore oral waar hulle optree te inspireer en ten laaste sing al die manne in die koor omdat hulle dit geniet.

ONS OPTREDES

Volg ons gerus op facebook vir ons optredes. Ondersteun ons en kom luister na heerlike koormusiek!

ONS REPERTOIRE

Die koor sing n wye omvang van musiek. Hul repertorium sluit in Sekulêre musiek asook Kontemporêre musiek.

Dan word daar ook gekyk na meer populêre musiek om so die aandag van die gehoor te behou.

Hester Eigner - Koordirigent

Hester Eigner matriculated at Orkney Highschool in 1986. Thereafter she attended the North West University in Potchefstroom where she obtained her B.Mus Degree in 1991 and her Higher Education Diploma in 1992.

Hester accompanied Hoerskool Jeugland choirs to Bratislava, Slovakia in July 2014. They sang in the 6th International Choir Competition. Both choirs sang compositions of Hester.

She teaches music and art full time at Maranatha Christian School (MCS) since 2015. Hester also directs 2 choirs at MCS. She is the organist and music director at NG Kempton Kruin.